Bijbel App logo
Zoek icoon

Joël 2:32

Joël 2:32 AFR20

Dan sal elkeen wat die Naam van die Here aanroep, ontkom; want op die berg Sion en in Jerusalem sal daar ontvlugting wees, soos die Here gesê het. Net hulle wat deur die Here geroep word, sal vry wees.”