Bijbel App logo
Zoek icoon

Habakuk 2:2-3

Habakuk 2:2-3 AFR20

Die Here het my toe geantwoord; Hy het gesê: “Skryf die openbaring neer; skryf dit duidelik op kliptafels, sodat iemand dit maklik kan lees. Want die visioen wag nog vir die vasgestelde tyd; dit getuig van die einde en sal nie teleurstel nie. As dit talm, wag daarop, want dit kom vir seker, dit sal nie uitbly nie.

Gratis leesplannen en overdenkingen die te maken hebben met Habakuk 2:2-3