Handelinge 2:4

Handelinge 2:4 AFR20

En almal is vervul met die Heilige Gees, en het in ander tale begin praat, soos die Gees aan hulle gegee het om hardop uit te spreek.