HANDELINGE 8:29-31

HANDELINGE 8:29-31 NLV

Toe het die Gees vir Filippus gesê: “Gaan loop langs sy wa.” Filippus het nadergedraf en gehoor dat die man uit die profeet Jesaja lees. Hy vra hom toe: “Verstaan u wat u lees?” Die Etiopiër het geantwoord: “Hoe kan ek as niemand dit vir my verduidelik nie?” Hy het Filippus toe mooi gevra om op te klim en by hom te kom sit.

Gratis leesplannen en overdenkingen die te maken hebben met HANDELINGE 8:29-31