YouVersion logo
BijbelLeesplannenVideo's
Download de app
Taalkiezer
Zoek icoon

Populaire Bijbelverzen uit LUKAS 23

1

LUKAS 23:34

Afrikaans 1983

AFR83

Toe sê Jesus: “Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie!” Hulle het sy klere verdeel deur te loot.

Vergelijk

Ontdek LUKAS 23:34

2

LUKAS 23:43

Afrikaans 1983

AFR83

Jesus antwoord hom: “Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.”

Vergelijk

Ontdek LUKAS 23:43

3

LUKAS 23:42

Afrikaans 1983

AFR83

Verder sê hy: “Jesus, dink aan my wanneer U in u koninkryk kom.”

Vergelijk

Ontdek LUKAS 23:42

4

LUKAS 23:46

Afrikaans 1983

AFR83

Jesus het hard uitgeroep: “Vader, in u hande gee Ek my gees oor.” Na hierdie woorde het Hy die laaste asem uitgeblaas.

Vergelijk

Ontdek LUKAS 23:46

5

LUKAS 23:33

Afrikaans 1983

AFR83

Toe hulle by die plek kom wat Kopbeen genoem word, het hulle Hom daar saam met die misdadigers gekruisig, die een aan sy regter- en die ander een aan sy linkerkant.

Vergelijk

Ontdek LUKAS 23:33

6

LUKAS 23:44-45

Afrikaans 1983

AFR83

Dit was al omtrent twaalfuur, toe kom daar duisternis oor die hele land, en dit het tot drie-uur geduur; die son het opgehou om te skyn. Die voorhangsel in die tempel het middeldeur geskeur.

Vergelijk

Ontdek LUKAS 23:44-45

7

LUKAS 23:47

Afrikaans 1983

AFR83

Toe die offisier sien wat gebeur het, het hy God geprys en gesê: “Hierdie man was werklik onskuldig.”

Vergelijk

Ontdek LUKAS 23:47

Gratis leesplannen en overdenkingen die te maken hebben met LUKAS 23

Vorig hoofdstuk
Volgend hoofdstuk
YouVersion

Moedigt jou aan en daagt je uit om elke dag gemeenschap met God te zoeken.

Bediening

Over

Carrières

Vrijwilliger

Blog

Pers

Nuttige links

Help

Bijdragen

Bijbelvertalingen

Luisterbijbels

Bijbeltalen

Tekst van de Dag


Een digitale bediening van

Life.Church
Nederlands (Nederland)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivacybeleidVoorwaarden
Programma voor openbaarmaking van kwetsbaarheden
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest