YouVersion logo
BijbelLeesplannenVideo's
Download de app
Taalkiezer
Zoek icoon

Populaire Bijbelverzen uit LUKAS 2

1

LUKAS 2:11

Afrikaans 1983

AFR83

Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore, Christus die Here!

Vergelijk

Ontdek LUKAS 2:11

2

LUKAS 2:10

Afrikaans 1983

AFR83

Toe sê die engel vir hulle: “Moenie bang wees nie, want kyk, ek bring vir julle 'n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk bestem is.

Vergelijk

Ontdek LUKAS 2:10

3

LUKAS 2:14

Afrikaans 1983

AFR83

“Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy 'n welbehae het!”

Vergelijk

Ontdek LUKAS 2:14

4

LUKAS 2:52

Afrikaans 1983

AFR83

En Jesus het verstandelik en liggaamlik gegroei en in guns by God en die mense toegeneem.

Vergelijk

Ontdek LUKAS 2:52

5

LUKAS 2:12

Afrikaans 1983

AFR83

En dit is vir julle die teken: julle sal 'n kindjie vind wat in doeke toegedraai is en in 'n krip lê.”

Vergelijk

Ontdek LUKAS 2:12

6

LUKAS 2:8-9

Afrikaans 1983

AFR83

Daar was skaapwagters in daardie omgewing wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het. Meteens staan daar 'n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn. Hulle het baie groot geskrik.

Vergelijk

Ontdek LUKAS 2:8-9

Gratis leesplannen en overdenkingen die te maken hebben met LUKAS 2

Vorig hoofdstuk
Volgend hoofdstuk
YouVersion

Moedigt jou aan en daagt je uit om elke dag gemeenschap met God te zoeken.

Bediening

Over

Carrières

Vrijwilliger

Blog

Pers

Nuttige links

Help

Bijdragen

Bijbelvertalingen

Luisterbijbels

Bijbeltalen

Tekst van de Dag


Een digitale bediening van

Life.Church
Nederlands (Nederland)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivacybeleidVoorwaarden
Programma voor openbaarmaking van kwetsbaarheden
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest