YouVersion logo
BijbelLeesplannenVideo's
Download de app
Taalkiezer
Zoek icoon

Populaire Bijbelverzen uit JOSUA 2

1

JOSUA 2:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Toe ons dit hoor, het ons hart gesmelt, sodat daar by niemand enige moed meer oorgebly het teenoor julle nie; want die HERE julle God, Hy is God in die hemel daarbo en op die aarde hieronder.

Vergelijk

Ontdek JOSUA 2:11

2

JOSUA 2:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

want ons het gehoor dat die HERE die water van die Skelfsee voor julle by jul uittog uit Egipte laat opdroog het en wat julle die twee konings van die Amoriete, Sihon en Og, oorkant die Jordaan aangedoen het, dat julle hulle met die banvloek getref het.

Vergelijk

Ontdek JOSUA 2:10

3

JOSUA 2:8-9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En voordat hulle gaan slaap het, het sy op die dak geklim na hulle toe en aan die manne gesê: Ek weet dat die HERE die land aan julle gegee het en dat die skrik vir julle op ons geval het en dat al die inwoners van die land vir julle bewe

Vergelijk

Ontdek JOSUA 2:8-9

Gratis leesplannen en overdenkingen die te maken hebben met JOSUA 2

Vorig hoofdstuk
Volgend hoofdstuk
YouVersion

Moedigt jou aan en daagt je uit om elke dag gemeenschap met God te zoeken.

Bediening

Over

Carrières

Vrijwilliger

Blog

Pers

Nuttige links

Help

Bijdragen

Bijbelvertalingen

Luisterbijbels

Bijbeltalen

Tekst van de Dag


Een digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivacybeleidVoorwaarden
Programma voor openbaarmaking van kwetsbaarheden
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Thuisscherm

Bijbel

Leesplannen

Video's