YouVersion logo
BijbelLeesplannenVideo's
Download de app
Taalkiezer
Zoek icoon

Populaire Bijbelverzen uit Romeine 9

1

Romeine 9:16

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Dit berus dus nie by die mens wat wil en hom inspan nie, maar by God wat Hom ontferm.

Vergelijk

Ontdek Romeine 9:16

2

Romeine 9:15

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Vir Moses sê Hy tog: “Ek sal My ontferm oor wie ook al Ek My wil ontferm, en Ek sal barmhartig wees teenoor wie ook al Ek barmhartig wil wees.”

Vergelijk

Ontdek Romeine 9:15

3

Romeine 9:20

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Wie is jy tog, o mens, om God te weerspreek? Sal die maaksel vir sy maker sê: “Waarom het jy my so gemaak?”

Vergelijk

Ontdek Romeine 9:20

4

Romeine 9:18

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hy ontferm Hom dus oor wie Hy wil, en Hy maak hardkoppig wie Hy wil.

Vergelijk

Ontdek Romeine 9:18

5

Romeine 9:21

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Of het die pottebakker dan nie die reg om uit dieselfde stuk klei 'n voorwerp vir edele gebruik of vir onedele gebruik te maak nie?

Vergelijk

Ontdek Romeine 9:21

Gratis leesplannen en overdenkingen die te maken hebben met Romeine 9

Vorig hoofdstuk
Volgend hoofdstuk
YouVersion

Moedigt jou aan en daagt je uit om elke dag gemeenschap met God te zoeken.

Bediening

Over

Carrières

Vrijwilliger

Blog

Pers

Nuttige links

Help

Bijdragen

Bijbelvertalingen

Luisterbijbels

Bijbeltalen

Tekst van de Dag


Een digitale bediening van

Life.Church
Nederlands (Nederland)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivacybeleidVoorwaarden
Programma voor openbaarmaking van kwetsbaarheden
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest