YouVersion logo
BijbelLeesplannenVideo's
Download de app
Taalkiezer
Zoek icoon

Populaire Bijbelverzen uit Romeine 16

1

Romeine 16:20

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die God van vrede sal Satan spoedig onder julle voete verpletter. Die genade van ons Here Jesus bly met julle!

Vergelijk

Ontdek Romeine 16:20

2

Romeine 16:17

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Ek doen 'n beroep op julle, broers, om mense in die oog te hou wat verdeeldheid en struikelblokke veroorsaak, in stryd met die leer waarin julle onderrig is. Bly weg van hulle af.

Vergelijk

Ontdek Romeine 16:17

3

Romeine 16:18

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Want hierdie soort mense dien nie Christus ons Here nie, maar hulle eie maag. Met strelende woorde en vleitaal mislei hulle die harte van naïewe mense.

Vergelijk

Ontdek Romeine 16:18

4

Romeine 16:25-27

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Aan Hom wat magtig is om julle te versterk, volgens die evangelie van Jesus •Christus wat ek verkondig, en volgens die openbaring van die misterie, wat eeue lank verswyg was, maar wat nou in opdrag van die Ewige God deur die geskrifte van die profete onthul en aan alle nasies bekend gemaak is, om hulle tot geloofsgehoorsaamheid te bring – aan Hom, die enigste en alwyse God, kom toe die heerlikheid deur Jesus Christus, vir ewig! •Amen.

Vergelijk

Ontdek Romeine 16:25-27

Vorig hoofdstuk
Volgend hoofdstuk
YouVersion

Moedigt jou aan en daagt je uit om elke dag gemeenschap met God te zoeken.

Bediening

Over

Carrières

Vrijwilliger

Blog

Pers

Nuttige links

Help

Bijdragen

Bijbelvertalingen

Luisterbijbels

Bijbeltalen

Tekst van de Dag


Een digitale bediening van

Life.Church
Nederlands (Nederland)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivacybeleidVoorwaarden
Programma voor openbaarmaking van kwetsbaarheden
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest