1
Handelinge 6:3-4
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Broers, soek dan sewe mans onder julle, van goeie getuienis en vol van die Gees en van wysheid, wat ons vir hierdie taak kan aanstel. En ons sal ons dan toelê op gebed en die bediening van die woord.”
Vergelijk
Ontdek Handelinge 6:3-4
2
Handelinge 6:7
En die woord van God het versprei en die aantal dissipels in Jerusalem het aansienlik vermeerder, en 'n groot menigte priesters het aan die geloof gehoorsaam geword.
Ontdek Handelinge 6:7