1
Handelinge 4:12
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
“Daar is ook deur niemand anders verlossing nie, en daar is geen ander naam onder die hemel aan mense gegee waardeur ons verlos kan word nie. ”
Vergelijk
Ontdek Handelinge 4:12
2
Handelinge 4:31
Terwyl hulle gebid het, is die plek waar hulle bymekaar was, geskud en almal is vervul met die Heilige Gees, en het die woord van God met vrymoedigheid verkondig.
Ontdek Handelinge 4:31
3
Handelinge 4:29
En nou, Here, slaan ag op hulle dreigemente, en gee dat u diensknegte u boodskap met alle vrymoedigheid verkondig
Ontdek Handelinge 4:29
4
Handelinge 4:11
“Hy is “ ‘die klip wat deur julle, die bouers, geminag is, en die hoeksteen geword het.’
Ontdek Handelinge 4:11
5
Handelinge 4:13
Toe hulle Petrus en Johannes se vrymoedigheid sien en besef dat hulle ongeleerd en leke is, was hulle verbaas en het hulle hulle herken as mense wat saam met Jesus was.
Ontdek Handelinge 4:13
6
Handelinge 4:32
Die menigte wat gelowig geword het, was een van hart en •siel, en niemand het na enige van sy besittings as sy eie verwys nie, maar hulle het alles gemeenskaplik besit.
Ontdek Handelinge 4:32