1
Handelinge 15:11
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Maar ons glo dat ons op dieselfde manier as hierdie mense deur die genade van die Here Jesus verlos word.”
Vergelijk
Ontdek Handelinge 15:11
2
Handelinge 15:8-9
En God, die kenner van harte, het dit bevestig deurdat Hy die Heilige Gees aan hulle, net soos aan ons, geskenk het. Hy het geen onderskeid getref tussen ons en hulle nie, want Hy het hulle harte deur die geloof gereinig.
Ontdek Handelinge 15:8-9