YouVersion logo
BijbelLeesplannenVideo's
Download de app
Taalkiezer
Zoek icoon

Populaire Bijbelverzen uit HANDELINGE 7

1

HANDELINGE 7:59-60

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Terwyl hulle besig was om Stefanus te stenig, het hy gebid: “Here Jesus, ontvang my gees.” Hy het op sy knieë neergesak en hard uitgeroep: “Here, moenie hierdie sonde teen hulle hou nie!” Met hierdie woorde het hy gesterf.

Vergelijk

Ontdek HANDELINGE 7:59-60

2

HANDELINGE 7:49

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

‘Die hemel is my troon, en die aarde is my voetbank. Enige tempel wat julle vir My bou, skiet ver tekort,’ sê die Here. ‘Kan julle ’n blyplek vir My bou?

Vergelijk

Ontdek HANDELINGE 7:49

3

HANDELINGE 7:57-58

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Toe het hulle hulle ore toegedruk en hom doodgeskreeu. Soos een man het hulle op hom afgestorm. Hulle het hom uit die stad gesleep en hom met klippe doodgegooi. Die amptelike getuies het hulle klere uitgetrek en by die voete van ’n jong man met die naam Saulus neergesit.

Vergelijk

Ontdek HANDELINGE 7:57-58

Gratis leesplannen en overdenkingen die te maken hebben met HANDELINGE 7

Vorig hoofdstuk
Volgend hoofdstuk
YouVersion

Moedigt jou aan en daagt je uit om elke dag gemeenschap met God te zoeken.

Bediening

Over

Carrières

Vrijwilliger

Blog

Pers

Nuttige links

Help

Bijdragen

Bijbelvertalingen

Luisterbijbels

Bijbeltalen

Tekst van de Dag


Een digitale bediening van

Life.Church
Nederlands (Nederland)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivacybeleidVoorwaarden
Programma voor openbaarmaking van kwetsbaarheden
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest