YouVersion logo
BijbelLeesplannenVideo's
Download de app
Taalkiezer
Zoek icoon

Populaire Bijbelverzen uit HANDELINGE 26

1

HANDELINGE 26:17-18

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Ek sal jou teen jou volk beskerm en teen die nie-Joodse nasies na wie toe Ek jou met volle mandaat stuur. Jou bediening moet hulle oë oopmaak sodat hulle ’n lewensomkeer kan maak, weg van die duisternis na die lig, en weg van die mag van Satan na God. Deur in My te glo, ontvang hulle vergifnis van hulle sondes en word hulle deur die geloof deel van mý mense.’

Vergelijk

Ontdek HANDELINGE 26:17-18

2

HANDELINGE 26:16

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Staan op! Ek het juis hiervoor aan jou verskyn om jou as my dienskneg en getuie aan te stel. Jy moet vertel hoedat jy My gesien het en van wat Ek jou nog sal laat sien.

Vergelijk

Ontdek HANDELINGE 26:16

3

HANDELINGE 26:15

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“‘Wie is U, Meneer?’ vra ek toe. “En die Here antwoord: ‘Ek is Jesus, dié Een wat jý vervolg.

Vergelijk

Ontdek HANDELINGE 26:15

4

HANDELINGE 26:28

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Agrippa val Paulus in die rede: “Jy wil sommerso in ’n japtrap van my ’n Christen maak!”

Vergelijk

Ontdek HANDELINGE 26:28

Vorig hoofdstuk
Volgend hoofdstuk
YouVersion

Moedigt jou aan en daagt je uit om elke dag gemeenschap met God te zoeken.

Bediening

Over

Carrières

Vrijwilliger

Blog

Pers

Nuttige links

Help

Bijdragen

Bijbelvertalingen

Luisterbijbels

Bijbeltalen

Tekst van de Dag


Een digitale bediening van

Life.Church
Nederlands (Nederland)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivacybeleidVoorwaarden
Programma voor openbaarmaking van kwetsbaarheden
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest