YouVersion logo
BijbelLeesplannenVideo's
Download de app
Taalkiezer
Zoek icoon

Populaire Bijbelverzen uit HANDELINGE 17

1

HANDELINGE 17:27

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“God se doel met die nasies was om Hom te soek, al sou hulle ook moes rondtas om Hom te vind. Nie dat Hy ver van enigeen van ons af is nie.

Vergelijk

Ontdek HANDELINGE 17:27

2

HANDELINGE 17:26

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Uit een mens het Hy elke nasie van die mensdom gemaak, om oor die hele aarde te woon. Hy het die tye van hulle bestaan bepaal, en die grense van hulle blyplek.

Vergelijk

Ontdek HANDELINGE 17:26

3

HANDELINGE 17:24

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“Hy is die God wat die wêreld met alles daarin gemaak het. Hy is die Here van hemel en aarde, en daarom woon Hy nie in tempels wat met mensehande gebou is nie.

Vergelijk

Ontdek HANDELINGE 17:24

4

HANDELINGE 17:31

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Hy het immers ’n dag bepaal waarop ’n Man wat Hy beskik het, in geregtigheid oor die wêreld gaan oordeel. As bewys vir almal wie dié Man is, het Hy Hom uit die dood laat opstaan.”

Vergelijk

Ontdek HANDELINGE 17:31

5

HANDELINGE 17:29

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Ons moet dus nie aan God dink in terme van beelde van goud, silwer of klip nie. Ons is dan self sy nageslag. Sulke beelde is bloot skeppings van mense se vaardigheid en verbeelding.

Vergelijk

Ontdek HANDELINGE 17:29

Gratis leesplannen en overdenkingen die te maken hebben met HANDELINGE 17

Vorig hoofdstuk
Volgend hoofdstuk
YouVersion

Moedigt jou aan en daagt je uit om elke dag gemeenschap met God te zoeken.

Bediening

Over

Carrières

Vrijwilliger

Blog

Pers

Nuttige links

Help

Bijdragen

Bijbelvertalingen

Luisterbijbels

Bijbeltalen

Tekst van de Dag


Een digitale bediening van

Life.Church
Nederlands (Nederland)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivacybeleidVoorwaarden
Programma voor openbaarmaking van kwetsbaarheden
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest