1
Romeine 13:14
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
maar trek ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een, aan en moenie konsentreer op die begeertes van die vlees nie. Open 19:8
ႏွိုင္းယွဥ္
Romeine 13:14ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Romeine 13:8
Moenie iemand enige iets skuld nie, behalwe om mekaar lief te hê, want hy wat ’n ander lief het, het die wet volledig gemaak.
Romeine 13:8ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Romeine 13:1
Elke gees moet aan die hoër outoriteite gehoorsaam wees, want daar is geen outoriteit as dit nie vanaf God is nie en daardie selfde outoriteit, wat van God is, is onder bevel. Luk 10:16 1 Kor 11:3 Heb 13:17
Romeine 13:1ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Romeine 13:12
Die nag het van nou af verbygegaan en die dag het aangebreek. Laat ons daarom die dade van die duisternis van ons af afwerp en die wapens van die lig aantrek.
Romeine 13:12ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Romeine 13:10
Liefde doen nie kwaad aan sy medemens nie, want liefde is die vervolmaking van die geskrewe wet. Yog 14:15
Romeine 13:10ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
Romeine 13:7
Beloon daarom elke persoon soos wat aan hom verskuldig is: belasting aan die waaraan belasting verskuldig is, invoerbelasting aan die waaraan invoerbelasting verskuldig is; respek aan dié wat respek toekom, eer aan dié wat eer toekom. Mat 22:20
Romeine 13:7ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား