1
Yoganan 7:38
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Elkeen wat in My vertrou, soos die Skrif sê: ‘Riviere van lewende water sal uit sy binneste vloei’.” Yes 44:3 55:1 58:11 Yir 17:13 Yog 4:10-14
ႏွိုင္းယွဥ္
Yoganan 7:38ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Yoganan 7:37
Op die laaste groot dag (Hoshana Rabbah) van die fees, het Yeshua opgestaan en verklaar: “As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink! Yes 12:3 55:1
Yoganan 7:37ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Yoganan 7:39
Dit het Hy gesê van die Gees, waarvoor dié wat in Hom vertrou, voorberei word om Hom te ontvang, want die Gees was nog nie gegee nie omdat Yeshua nog nie opgelig en vereer is nie.
Yoganan 7:39ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Yoganan 7:24
Moenie oordeel volgens vals voorwendsels nie, maar oordeel met ’n regverdige oordeel.”
Yoganan 7:24ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Yoganan 7:18
Hy wat uit die plesier van sy gedagtes praat, soek sy eie verering, maar Hy wat die eer en lof soek van dié Een wat Hom gestuur het, Hy is getrou en daar is geen valsheid in Hom nie.
Yoganan 7:18ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
Yoganan 7:16
Yeshua antwoord en sê: “Wat Ek leer is nie van My af nie, maar van Hom wat My gestuur het.
Yoganan 7:16ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
7
Yoganan 7:7
Die wêreld kan julle nie haat nie, maar hy haat My omdat Ek van hom getuig dat sy dade boos is.
Yoganan 7:7ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား