1
Yoganan 6:35
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Yeshua sê vir hulle: “Ek is onveranderlik dieselfde, die Brood van Lewe; wie na My toe kom, sal nooit honger wees nie en wie in My vertrou, sal nooit dors wees nie, tot in ewigheid
ႏွိုင္းယွဥ္
Yoganan 6:35ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Yoganan 6:63
Die Gees is dit wat lewend maak, dit is tot geen voordeel vir die vlees nie; die dinge waaroor Ek met julle gepraat het, is Gees en is lewe
Yoganan 6:63ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Yoganan 6:27
Moenie werk vir die kos wat tot niet gaan nie, maar vir die kos wat aanhou tot in die ewige lewe, wat die Seun van die mens vir julle sal gee, want dit is op Hom wat die Vader, as God, Sy seël geplaas het.”
Yoganan 6:27ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Yoganan 6:40
Dit is die wil van My Vader: dat elkeen wat die Seun sien en in Hom vertrou, die ewige lewe sal hê en Ek sal hom opwek in die laaste dag.”
Yoganan 6:40ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Yoganan 6:29
Yeshua antwoord en sê vir hulle: “Dít is die dienswerk van God, dat julle in Hom, wat Hy gestuur het, vertrou.”
Yoganan 6:29ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
Yoganan 6:37
Almal wat die Vader vir My gegee het, sal na My toe kom en Ek sal hom wat na My toe kom, nie wegwys nie
Yoganan 6:37ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
7
Yoganan 6:68
Shim’on Kefa antwoord en sê: “My Meester, na wie toe sal ons gaan? U het die boodskap van die ewige lewe
Yoganan 6:68ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
8
Yoganan 6:51
Ek is onveranderlik dieselfde, die Lewende Brood, wat vanuit die hemel afgekom het. As iemand van hierdie Brood eet, sal hy lewe tot in ewigheid. Die Brood wat Ek sal gee, is My liggaam, wat Ek ter wille van die lewe van die wêreld, sal gee.”
Yoganan 6:51ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
9
Yoganan 6:44
Niemand kan na My toe kom, as die Vader, wat My gestuur het, hom nie trek nie en Ek sal hom laat opstaan in die laaste dag.
Yoganan 6:44ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
10
Yoganan 6:33
want die Brood van God is Hy wat vanuit die hemel afgekom het en aan die wêreld die lewe gee.”
Yoganan 6:33ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
11
Yoganan 6:48
<Ek is onveranderlik dieselfde, die Brood van Lewe.
Yoganan 6:48ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
12
Yoganan 6:11-12
Yeshua vat die brode en nadat Hy gedank het, deel Hy dit uit aan die wat daar sit; so ook die visse, soveel as hulle wou hê. Nadat hulle versadig was, sê Hy vir Sy studentevolgelinge: “Maak die stukke bymekaar wat oorgebly het sodat niks verlore gaan nie.”
Yoganan 6:11-12ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
13
Yoganan 6:19-20
Nadat hulle ongeveer vyf of ses kilometer geroei het, sien hulle Yeshua op die meer loop en toe Hy naby die boot kom, was hulle bang, maar Yeshua sê vir hulle: “Ek is onveranderlik dieselfde, moenie bang wees nie.”
Yoganan 6:19-20ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား