1
Yoganan 20:21-22
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Yeshua sê weer vir hulle: “Vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid vir julle! Net soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook.” Nadat Hy dit gesê het, blaas Hy op hulle en sê vir hulle: “Ontvang die Gees wat Afgesonderd is.
ႏွိုင္းယွဥ္
Yoganan 20:21-22ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Yoganan 20:29
Yeshua sê vir hom: “Noudat jy My gesien het, het jy vertrou. Geseënd is díe wat nie gesien het nie en tog vertrou.”
Yoganan 20:29ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Yoganan 20:27-28
Hy sê vir T’oma: “Sit jou vinger hier en let op, My hande en bring jou hand en steek dit in My sy en moenie ongelowig wees nie, maar vertrou.” T’oma antwoord en sê vir Hom: “My Meester en my Heerser!” 1 Yog 2:23
Yoganan 20:27-28ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား