Yeshua het Sy moeder en die studentevolgeling wat Hy liefgehad het by haar sien staan en Hy sê vir sy moeder: “Vrou, let op, hy is u seun!”
Daarop sê Hy vir die studentevolgeling: “Let op, sy is jou moeder!” Van daardie oomblik af het die studentevolgeling haar by homself ontvang (ingeneem).