1
1 Korinthiërs 3:16
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Weet julle nie dat julle ’n tempel van God is en dat die Gees van God in julle bly nie?
ႏွိုင္းယွဥ္
1 Korinthiërs 3:16ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
1 Korinthiërs 3:11
want niemand kan ’n ander fondament lê as wat daar gelê is nie - dit is Yeshua, Die Gesalfde Een.
1 Korinthiërs 3:11ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
1 Korinthiërs 3:7
So is hy wat plant of hy wat natmaak dus niks nie, maar God wat laat groei.
1 Korinthiërs 3:7ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
1 Korinthiërs 3:9
want ons is medewerkers van God en julle is die oes van God, die gebou van God.
1 Korinthiërs 3:9ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
1 Korinthiërs 3:13
elkeen se dade sal aan die lig kom, want die dag sal dit uitwys omdat dit deur vuur openbaar gemaak word en die vuur sal elkeen se werk toets. Eks 34:7 Yog 15:256 Kol 3:25
1 Korinthiërs 3:13ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
1 Korinthiërs 3:8
Hy wat plant en hy wat natmaak, is egter dieselfde, maar elkeen sal sy loon volgens sy arbeid ontvang
1 Korinthiërs 3:8ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
7
1 Korinthiërs 3:18
Laat niemand homself mislei nie: as iemand dink dat hy wys is onder julle in hierdie wêreld, laat hom dwaas word sodat hy wys kan wees
1 Korinthiërs 3:18ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား