1
1 Korinthiërs 2:9
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
maar soos geskrywe is: “Die oog het nie gesien en die oor het nie gehoor en dit het nie in die gedagtes van ’n mens opgekom, dít wat God voorberei het vir dié wat Hom lief het nie.” Yes 52:15 64:34
ႏွိုင္းယွဥ္
1 Korinthiërs 2:9ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
1 Korinthiërs 2:14
Die natuurlike mens aanvaar nie die dinge van die Gees van God nie, want dit is vir hom dwaasheid en hy kan dit nie verstaan nie omdat dit deur die gees onderskei word
1 Korinthiërs 2:14ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
1 Korinthiërs 2:10
God het dit aan ons deur Sy Gees openbaar, want die Gees ondersoek alle dinge, ook die dieptes van God
1 Korinthiërs 2:10ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
1 Korinthiërs 2:12
maar ons het nie die gees van die wêreld ontvang nie, maar die Gees wat vanuit God is sodat ons kan verstaan wat God vir ons uit onverdiende guns gegee het.
1 Korinthiërs 2:12ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
1 Korinthiërs 2:4-5
en my boodskap en my verkondiging was nie in oorredende woorde van wysheid nie, maar in die demonstrasie van die Gees en wonderwerkende krag sodat julle vertroue nie in wysheid van mense sou wees nie, maar in die krag van God.
1 Korinthiërs 2:4-5ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား