YouVersion लोगो
सर्च आयकॉन

Handelinge - In Sy Krag: Gister en Vandagनमुना

Handelinge - In Sy Krag: Gister en Vandag

44 पैकी 36 दिवस

Oordenkingsvrae:

Week 5

1. Hoe het Paulus se dapperheid die verspreiding van die evangelie bevorder?

2. Wat beteken dit om opgebou te word deur die Woord van God?

3. Wat bedoel Paulus in Handelinge 20:32 wanneer hy sê dat dié wat geheilig word, 'n erfenis ontvang?

4. Is jy al ooit deur iemand se bediening aangemoedig? Waarom het hulle bediening jou aangemoedig?

5. Hoe het God se getrouheid Paulus in die verlede die moed gegee om sy sending voort te sit? Hoe het God se getrouheid in die verlede jou die moed gegee om voort te gaan met die werk wat Hy jou gegee het om te doen?

दिवस 35दिवस 37