YouVersion लोगो
सर्च आयकॉन

Handelinge - In Sy Krag: Gister en Vandagनमुना

Handelinge - In Sy Krag: Gister en Vandag

44 पैकी 29 दिवस

Oordenkingsvrae:

Week 4

1. Waarom is aanmoediging belangrik? Wanneer was jy sterk aangemoedig deur 'n ander gelowige?

2. Waarom was die brief uit Jerusalem so bemoedigend vir die gelowiges in Antiogië?

3. Waarom is die opstanding van Christus beduidend? Wat bewys Jesus se opstanding uit die dood?

4. Wat het Paulus laat vrees? Was dit 'n geldige rede om bang te wees?

5. Aan watter waarheid kan jy vashou wanneer allerlei beproewings jou bang maak? Help God jou as jy bang is? Hoe?

दिवस 28दिवस 30