1
1 Johannes 5:14
Bybel vir almal
ABA
Wanneer ons by God is, dan is ons nie bang nie, want ons weet dat Hy luister wanneer ons die dinge vir Hom vra wat Hy wil hê ons moet vra.
Salīdzināt
Izpēti 1 Johannes 5:14
2
1 Johannes 5:15
Hy luister wanneer ons dit vra. Daarom weet ons dat Hy al klaar vir ons iets gegee het wanneer ons dit vir Hom vra.
Izpēti 1 Johannes 5:15
3
1 Johannes 5:3-4
Ja, ons is lief vir God as ons doen wat Hy vir ons sê. En dit is maklik om te doen wat God vir ons sê, want elke kind van God oorwin die wêreld. Ons oorwin die wêreld wanneer ons in Jesus glo.
Izpēti 1 Johannes 5:3-4
4
1 Johannes 5:12
Almal wat in die Seun glo, het die ewige lewe, maar almal wat nie in die Seun glo nie, het nie die ewige lewe nie.
Izpēti 1 Johannes 5:12
5
1 Johannes 5:13
Ek skryf al hierdie dinge vir julle sodat julle seker kan wees dat julle die ewige lewe het, julle wat in die Seun van God glo.
Izpēti 1 Johannes 5:13
6
1 Johannes 5:18
Ons weet dat kinders van God nie aanhou om sonde te doen nie, want die Seun van God beskerm hulle. Daarom kan die duiwel niks aan hulle doen nie.
Izpēti 1 Johannes 5:18