Filippense/Kolossense: Dat Ek Hom Mag Ken보기

Die volgende lees plan is aangepas uit die tweede week van ons Nuwe Induktiewe Studiereeks Filippense/Kolossense: Dat ek Hom mag ken . Op Dag 7 is daar vrae wat dit moontlik maak om dié leesplan óf as persoonlike studie, óf binne ‘n groep te gebruik.
In die eerste week se studie van Filippense/Kolossense: Dat ek Hom mag ken, het ons gesien dat Paulus deur God verordineer is om die evangelie aan sowel Jode as heidene te verkondig. Hy het geweet dat hy ’n rentmeester was van die verborgenhede van God en het sy lewe daarvolgens ingerig. Die Here Jesus Christus en sy glorieryke evangelie was die spil waarom Paulus se lewe gedraai het - en hy het van elke oomblik én geleentheid gebruik gemaak. Ons kan dus aanvaar dat, indien Paulus gedurende sy eerste gevangenskap in Rome deur God huis toe— hemel toe — geroep is, hy nie beskaamd sou wees nie.
Lees deur Filippense 1. Let op na elke verwysing na die Filippense. Maak seker dat jy al die sinonieme en voornaamwoorde soos heiliges en broeders ook opmerk. Wanneer jy hiermee klaar is, skryf in ‘n nota wat jy uit hierdie hoofstuk omtrent hulle leer.
(Jy kan óf gebruik maak van die “NOTA”-funksie deur op ‘n teksvers te klik óf jy kan al jou aantekeninge in ‘n notaboek maak.)
Toepassing: Wat het die Here vir jou gewys oor die Filippense? Is dit waar van jóú wat Paulus van hulle sê?
말씀
묵상 소개

Waarom is dit dat mense so maklik mislei kan word aangaande geestelike sake ? In ’n tyd wanneer so baie mense beweer dat húlle al die antwoorde het, kan ons vind dat ons hopeloos verward is, en ’n verwronge begrip van Jesus Christus het. Waarheen kan ons gaan vir ’n duidelike beeld van wie Jesus werklik is?
More
관련 묵상 계획

Love God Greatly 예수 안에 거하는 삶

Sola Scriptura : 공동체 성경 읽기 무브먼트 7월

Sola Scriptura : 공동체 성경 읽기 무브먼트 6월

Love God Greatly 예수 안에 거하는 삶 (다음 세대용)

Sola Scriptura : 공동체 성경 읽기 무브먼트 5월

예수님 알아가기: 예수님은 어떤 분이셨나요?

에베소서 - 그리스도 안에서 안전함 (다음세대용)

Sola Scriptura : 공동체 성경 읽기 무브먼트 8월

Sola Scriptura : 공동체 성경 읽기 무브먼트 4월
