Luka 21:25-27
Luka 21:25-27 SPC
Daar sal tekens wees aan die son, aan die maan en aan die sterre en op die aarde: die lyding van nasies en die saamgryp van hande oor die harde dreuning van die see en ’n aardbewing wat mense se gees van angs sal uitdryf oor wat oor die aarde gaan kom en die leërmagte van die hemel sal geskud word. Yes 13:10 Yo 3:15 Hag 2:621 Dan sal hulle Hom sien; die Seun van die mens wat kom in wolke, met baie kragtige dade en die Gemanifesteerde Teenwoordigheid. Dan 7:13-14

