1
Genesis 32:28
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Hy sê: “Jy sal nie meer Ya’akov genoem word nie, maar Yisra’el, want jy het krag soos ’n prins gehad teenoor God en die mense en het oorwin.”
Bera saman
Njòttu Genesis 32:28
2
Genesis 32:26
Hy sê: “Laat My gaan, want die dag het gebreek.” Hy antwoord: “Ek sal U nie laat gaan nie, tensy U my seën.”
Njòttu Genesis 32:26
3
Genesis 32:24
maar Ya’akov het alleen agtergebly en ’n Man het met hom gestoei tot dagbreek toe.
Njòttu Genesis 32:24
4
Genesis 32:30
Ya’akov het die plek P’ni-El genoem; ek het God van gesig tot gesig gesien en tog is my lewe gered.
Njòttu Genesis 32:30
5
Genesis 32:25
Toe Hy sien dat Hy hom nie kon wen nie, slaan Hy hom op sy heupbeen sodat die heupbeen van Ya’akov uit lit geraak het soos hy met Hom gestoei het.
Njòttu Genesis 32:25
6
Genesis 32:27
Hy vra hom: “Wat is jou naam?” Hy antwoord: “Ya’akov.”
Njòttu Genesis 32:27
7
Genesis 32:29
Ya’akov vra en sê: “Maak asseblief U Naam (Karakter en Outoriteit) bekend!” Hy antwoord: “Waarom vra jy na My Naam?” Hy het hom daar geseën.
Njòttu Genesis 32:29
8
Genesis 32:10
ek is nie al die guns en al die getrouheid wat U aan U dienskneg bewys het waardig nie, want ek het met my staf oor hierdie Yarden getrek en nou het ek twee groepe geword.
Njòttu Genesis 32:10
9
Genesis 32:32
daarom eet die kinders van Yisra’el tot vandag toe nie die heupsening, wat aan die heupbeen is nie omdat Hy Ya’akov op die heupbeen, aan die heupsening, geslaan het.
Njòttu Genesis 32:32
10
Genesis 32:9
Ya’akov het gebid en gesê: “O God van my vader Avraham en God van my vader Yitz’gak, יהוה, wat my beveel het: gaan terug na jou land en na jou familie en Ek sal aan jou goed doen
Njòttu Genesis 32:9
11
Genesis 32:11
Red my asseblief uit die hand van my broer, uit die hand van `Esav, want ek is bang vir hom dat hy sal kom en my doodslaan, die moeders saam met die seuns.
Njòttu Genesis 32:11
Heim
Biblía
Áætlanir
Myndbönd