1
Genesis 25:23
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
en יהוה het haar geantwoord: “Twee nasies is in jou baarmoeder en twee volke sal geskei word vanuit jou liggaam en die een volk sal sterker wees as die ander volk en die oudste sal die jongste dien.” Rom 9:12
Bera saman
Njòttu Genesis 25:23
2
Genesis 25:30
`Esav sê vir Ya’akov: “Laat my asseblief van die rooi goed afsluk, want ek is moeg.” Hulle het hom Edom genoem.
Njòttu Genesis 25:30
3
Genesis 25:21
Yitz’gak het gebid tot יהוה namens sy vrou, want sy was onvrugbaar en יהוה het sy gebed verhoor sodat sy vrou Rivkah swanger geword het.
Njòttu Genesis 25:21
4
Genesis 25:32-33
`Esav sê: “Let op, ek gaan dood en wat sal die eersgeboortereg dan vir my beteken?” Ya’akov antwoord: “Sweer eers vir my” en hy het vir hom gesweer en sy eersgeboortereg aan Ya’akov verkoop.
Njòttu Genesis 25:32-33
5
Genesis 25:26
Daarna is sy broer gebore terwyl sy hand die hakskeen van `Esav vashou en hulle het hom Ya’akov genoem. Yitz’gak was sestig jaar oud by hulle geboorte.
Njòttu Genesis 25:26
6
Genesis 25:28
Yitz’gak het `Esav liefgehad, want wildsvleis was na sy smaak, maar Rivkah het Ya’akov liefgehad.
Njòttu Genesis 25:28
Heim
Biblía
Áætlanir
Myndbönd