1
Genesis 18:14
Die Boodskap
DB
Is enigiets dan vir die Here onmoontlik? Oor ’n jaar is Ek weer hier, dan sal Sara ’n seun hê.”
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Genesis 18:14
2
Genesis 18:12
Dit is hoekom sy gelag het toe sy die man oor ’n seun hoor praat het. Sara het vir haarself gesê: “My lyf is al veels te oud vir die genot van die liefde. En boonop is Abraham ook hopeloos te oud.”
Nyochaa Genesis 18:12
3
Genesis 18:18
Abraham se kinders gaan tog ’n groot en sterk nasie word en hulle sal baie mense wees. Al die volke sal Abraham ken; daarom sal dit met hulle goed gaan.
Nyochaa Genesis 18:18
4
Genesis 18:23-24
Abraham vra Hom toe: “Gaan U almal doodmaak, skuldiges en onskuldiges? Sê nou daar is 50 goeie mense in die stad; gaan U dit nogtans verwoes? Sal U nie die stad ter wille van hierdie 50 spaar nie?
Nyochaa Genesis 18:23-24
5
Genesis 18:26
Die Here het gesê: “As daar 50 goeie mense in Sodom is, sal Ek die stad ter wille van hulle spaar.”
Nyochaa Genesis 18:26