1
Nahum 1:7
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Die HERE is goed, 'n toevlugsoord in tye van bedreiging. Hy sorg vir wie by Hom skuil
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Nahum 1:7
2
Nahum 1:3
Die HERE is geduldig, maar geweldig sterk. Die HERE laat beslis niks ongestraf nie. Deur donderstorm en orkaan loop sy pad, wolke is die stof van sy voete.
Nyochaa Nahum 1:3
3
Nahum 1:2
Die HERE is 'n besitlike God, en Hy wreek Hom. Die HERE neem wraak met woede. Die HERE wreek Hom op sy teenstanders, Hy is toornig teenoor sy vyande.
Nyochaa Nahum 1:2