1
Miga 7:18
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Wie is 'n God soos U? U is 'n God wat skuld vergewe, wat by die oortreding verbygaan tot voordeel van die oorblyfsel van sy eiendom, wat nie vir altyd vasklem aan sy toorn nie, maar wat vreugde vind in troue liefde
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Miga 7:18
2
Miga 7:7
Maar ek sal vir die HERE op die uitkyk wees, ek sal bly wag op die God wat my verlos. My God sal my hoor.
Nyochaa Miga 7:7
3
Miga 7:19
wat ons weer genadig sal wees, ons skuld sal vertrap. U sal al ons sondes in die dieptes van die see gooi.
Nyochaa Miga 7:19