1
Markus 8:35
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Want wie sy lewe wil red, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My en die evangelie verloor, sal dit red.
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Markus 8:35
2
Markus 8:36
Wat baat dit 'n mens immers as hy die hele wêreld as wins bekom, maar sy lewe verloor?
Nyochaa Markus 8:36
3
Markus 8:34
Nadat Hy die skare saam met sy dissipels nader geroep het, het Hy vir hulle gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg.
Nyochaa Markus 8:34
4
Markus 8:37-38
Wat sou 'n mens gee as losprys vir sy lewe? Want wie hom vir My en my woorde skaam in hierdie owerspelige en sondige geslag, vir hom sal die Seun van die Mens Hom skaam wanneer Hy in die heerlikheid van sy Vader kom, saam met die heilige engele.”
Nyochaa Markus 8:37-38
5
Markus 8:29
Hy vra hulle toe: “Maar julle, wie sê julle is Ek?” •Petrus antwoord Hom: “U is die Christus.”
Nyochaa Markus 8:29