1
Matteus 9:37-38
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Toe sê Hy vir sy dissipels: “Die oes is groot, maar die arbeiders min. Bid daarom die Here van die oes dat Hy arbeiders uitstuur om sy oes in te samel.”
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Matteus 9:37-38
2
Matteus 9:13
Gaan leer wat beteken, ‘Ek wil barmhartigheid hê en nie offerande nie.’ Ek het immers nie gekom om •regverdiges te roep nie, maar sondaars.”
Nyochaa Matteus 9:13
3
Matteus 9:36
Toe Hy die skare sien, het Hy hulle innig jammer gekry, omdat hulle verward en verstrooi was, soos skape sonder 'n herder.
Nyochaa Matteus 9:36
4
Matteus 9:12
Toe Jesus dit hoor, het Hy gesê: “Gesonde mense het nie 'n dokter nodig nie, maar wel die siekes.
Nyochaa Matteus 9:12
5
Matteus 9:35
Jesus het in al die stede en dorpies rondgegaan, in hulle •sinagoges geleer, die evangelie van die •koninkryk verkondig, en elke siekte en elke kwaal genees.
Nyochaa Matteus 9:35