1
Johannes 1:12
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Maar aan almal wat Hom aanvaar het, het Hy die reg gegee om kinders van God te word – hulle wat in sy Naam glo.
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Johannes 1:12
2
Johannes 1:1
In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.
Nyochaa Johannes 1:1
3
Johannes 1:5
En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis kon dit nie uitdoof nie.
Nyochaa Johannes 1:5
4
Johannes 1:14
En die Woord het vlees geword en onder ons kom woon, en ons het sy heerlikheid aanskou, 'n heerlikheid soos dié van die unieke Seun van die Vader – vol genade en waarheid.
Nyochaa Johannes 1:14
5
Johannes 1:3-4
Alles het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het selfs nie een ding wat bestaan, ontstaan nie. In Hom was lewe, en dié lewe was die lig vir die mense.
Nyochaa Johannes 1:3-4
6
Johannes 1:29
Die volgende dag sien Johannes Jesus na hom toe kom, en hy sê: “Kyk, die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!
Nyochaa Johannes 1:29
7
Johannes 1:10-11
Hy was in die wêreld, en die wêreld het deur Hom ontstaan, en tog het die wêreld Hom nie erken nie. Hy het gekom na wat syne was en tog het sy eie mense Hom nie aanvaar nie.
Nyochaa Johannes 1:10-11
8
Johannes 1:9
Die ware lig wat elke mens verlig, was aan die kom na die wêreld.
Nyochaa Johannes 1:9
9
Johannes 1:17
Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.
Nyochaa Johannes 1:17