Akara Njirimara YouVersion
Akara Eji Eme Ọchịchọ

Johannes 1:3-4

Johannes 1:3-4 AFR20

Alles het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het selfs nie een ding wat bestaan, ontstaan nie. In Hom was lewe, en dié lewe was die lig vir die mense.

Onyonyo Amaokwu Gasị maka Johannes 1:3-4

Johannes 1:3-4 - Alles het deur Hom ontstaan,
en sonder Hom het selfs
nie een ding wat bestaan,
ontstaan nie.
In Hom was lewe,
en dié lewe was die lig vir die mense.