1
Amos 5:24
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Laat die reg voortrol soos water en geregtigheid soos 'n standhoudende stroom.
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Amos 5:24
2
Amos 5:14
Soek die goeie, nie die slegte nie, sodat julle kan lewe; dan sal die HERE, die God wat Heerser is oor alle magte, só by julle wees soos wat julle sê.
Nyochaa Amos 5:14
3
Amos 5:15
Haat die slegte, wees lief vir die goeie, en vestig die reg in die stadspoort. Miskien sal die HERE, die God wat Heerser is oor alle magte, dié wat oor is van Josef, genadig wees.
Nyochaa Amos 5:15
4
Amos 5:4
Ja, so sê die HERE vir die huis van Israel: “Soek My, dan sal julle leef.
Nyochaa Amos 5:4