1
Amos 4:13
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Ja, kyk, Hy wat die berge vorm en die wind skep, wat aan 'n mens sy beplanning bekend maak, wat die dagbreek duisternis maak, wat trap op die hoogtes van die aarde, die HERE, die God wat Heerser is oor alle magte, is sy Naam!
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Amos 4:13
2
Amos 4:12
“Daarom gaan Ek die volgende aan jou doen, Israel; en omdat Ek dit aan jou gaan doen – wees gereed om jou God te ontmoet, Israel!”
Nyochaa Amos 4:12
3
Amos 4:6
“Selfs toe Ek julle met leë monde gelaat het in al julle stede, met broodgebrek in al julle woonplekke, het julle nie na My teruggekeer nie,” is die uitspraak van die HERE.
Nyochaa Amos 4:6