JESAJA 60:2

JESAJA 60:2 AFR83

Daar is donkerte oor die aarde, duisternis oor die nasies, maar oor jou gee die Here lig, oor jou verskyn sy magtige teenwoordigheid.