Yoganan 16:22-23

Yoganan 16:22-23 SPC

Julle het ook nou droefheid, maar Ek sal julle weer sien en julle verstand, wil en emosie sal bly word en niemand sal julle blydskap van julle af wegvat nie. In daardie dag sal julle My niks vra nie. Dit is ’n ewige waarheid wat Ek vir julle sê: alles wat julle My Vader sal vra in My Karakter en Outoriteit, sal Hy vir julle gee.