Yoganan 16:20
Yoganan 16:20 SPC
Dit is ’n tydlose waarheid wat Ek vir julle sê: julle sal huil en treur, maar die wêreld sal bly wees; julle sal bedroef wees, maar julle droefheid sal in blydskap verander.