Genesis 22:11
Genesis 22:11 SPC
Die boodskapper van יהוה het van die hemele af na hom geroep en gesê: “Avraham, Avraham!” Hy antwoord: “Hier is ek!”