Genesis 19:17

Genesis 19:17 SPC

Dit het so gebeur dat toe hulle hul uitgebring het, sê hulle: “Vlug vir jou lewe! Moenie omkyk nie en moenie êrens in die Yardenvallei bly staan nie. Vlug na die berge sodat jy nie vernietig word nie!”