1
SPREUKE 24:3
Afrikaans 1983
AFR83
Daar is verstand nodig om 'n huis te bou, insig om sy fondamente te lê
Konpare
Eksplore SPREUKE 24:3
2
SPREUKE 24:17
Moet jou nie verheug oor jou vyand se val nie, moenie juig wanneer hy ondergaan nie.
Eksplore SPREUKE 24:17
3
SPREUKE 24:33-34
nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer, nog 'n bietjie handevou om te slaap, en daar kom jou armoede aangestap, daar oorval die gebrek jou soos 'n inbreker, sonder dat jy dit kan keer.
Eksplore SPREUKE 24:33-34
Akèy
Bib
Plan yo
Videyo