1
SPREUKE 18:21
Afrikaans 1983
AFR83
Die tong het mag oor dood en lewe; dié wat lief is om te praat, sal die gevolg dra.
Konpare
Eksplore SPREUKE 18:21
2
SPREUKE 18:10
Die Naam van die Here is 'n sterk vesting; die regverdige vind daar skuiling.
Eksplore SPREUKE 18:10
3
SPREUKE 18:24
Maats kan jou breek, maar daar kan ook 'n vriend wees wat nader is as 'n broer.
Eksplore SPREUKE 18:24
4
SPREUKE 18:22
Wie 'n vrou kry, vind geluk en geniet die goedheid van die Here.
Eksplore SPREUKE 18:22
5
SPREUKE 18:13
Wie antwoord voor hy die vraag gehoor het, is dwaas en kom in die skande.
Eksplore SPREUKE 18:13
6
SPREUKE 18:2
Die dwaas stel nie belang in insig nie, hy wil net sy eie opinie bekend maak.
Eksplore SPREUKE 18:2
7
SPREUKE 18:12
Op selfverheffing volg ineenstorting, op nederigheid eer.
Eksplore SPREUKE 18:12
Akèy
Bib
Plan yo
Videyo