Logo YouVersion
BibPlan yoVideyo
Pran aplikasyon an
Seleksyone Lang
Chache Icon

Vèsè popilè nan Bib la ki soti nan SPREUKE 15

1

SPREUKE 15:1

Afrikaans 1983

AFR83

'n Sagte antwoord laat woede bedaar; 'n krenkende woord laat woede ontvlam.

Konpare

Eksplore SPREUKE 15:1

2

SPREUKE 15:33

Afrikaans 1983

AFR83

Om die Here te dien, is om onderrig te word in wysheid; nederigheid kom voor eer.

Konpare

Eksplore SPREUKE 15:33

3

SPREUKE 15:4

Afrikaans 1983

AFR83

Kalmerende woorde bring lewe, skynheilige woorde breek mense.

Konpare

Eksplore SPREUKE 15:4

4

SPREUKE 15:22

Afrikaans 1983

AFR83

Waar daar nie beraadslaging is nie, slaag planne nie; dit slaag wanneer daar baie raadgewers is.

Konpare

Eksplore SPREUKE 15:22

5

SPREUKE 15:13

Afrikaans 1983

AFR83

Blydskap laat 'n mens se gesig straal; smart maak 'n mens terneergedruk.

Konpare

Eksplore SPREUKE 15:13

6

SPREUKE 15:3

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here sien oral; Hy hou slegte en goeie mense dop.

Konpare

Eksplore SPREUKE 15:3

7

SPREUKE 15:16

Afrikaans 1983

AFR83

Liewer min hê en die Here dien as groot rykdom en bekommernis daaroor.

Konpare

Eksplore SPREUKE 15:16

8

SPREUKE 15:18

Afrikaans 1983

AFR83

'n Humeurige mens soek skoor; 'n verdraagsame mens maak rusies uit die wêreld.

Konpare

Eksplore SPREUKE 15:18

9

SPREUKE 15:28

Afrikaans 1983

AFR83

'n Regverdige mens dink voor hy antwoord; goddelose mense sê net slegte dinge.

Konpare

Eksplore SPREUKE 15:28

Plan lekti ak devosyon gratis yo ki gen rapò ak SPREUKE 15

Chapit Avan yo
Chapit suivan
YouVersion

Ankouraje ak defi pou w chèche entimite ak Bondye chak jou.

Ministè

Apwopo

Karyè yo

Volontè

Blòg

Peze

Lyen itil yo

Ed

Fè yon don

Vèsyon Bib yo

Odyo Bib yo

Diferan Lang yo nan Bib la

Vèsè Jodi a


Yon Ministè Digital nan

Life.Church
Kreyòl Ayisyen

©2026 Life.Church / YouVersion

Politik PriveTèm yo
Pwogram Divilgasyon Vilnerabilite
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Akèy

Bib

Plan yo

Videyo