Logo YouVersion
BibPlan yoVideyo
Pran aplikasyon an
Seleksyone Lang
Chache Icon

Vèsè popilè nan Bib la ki soti nan SPREUKE 12

1

SPREUKE 12:25

Afrikaans 1983

AFR83

Bekommernis druk 'n mens neer; 'n vriendelike woord vrolik hom op.

Konpare

Eksplore SPREUKE 12:25

2

SPREUKE 12:1

Afrikaans 1983

AFR83

Wie hom laat leer, wil graag kennis ontvang; wie hom nie laat teregwys nie, is 'n dom mens.

Konpare

Eksplore SPREUKE 12:1

3

SPREUKE 12:18

Afrikaans 1983

AFR83

Praat sonder om te dink kan soos dolksteke wees; wyse mense bring genesing met wat hulle sê.

Konpare

Eksplore SPREUKE 12:18

4

SPREUKE 12:15

Afrikaans 1983

AFR83

In die dwaas se oë is sy eie pad die regte; wie wysheid het, luister na raad.

Konpare

Eksplore SPREUKE 12:15

5

SPREUKE 12:16

Afrikaans 1983

AFR83

'n Dwaas wys dadelik dat hy beledig voel; 'n verstandige mens laat nie blyk dat hy gekrenk is nie.

Konpare

Eksplore SPREUKE 12:16

6

SPREUKE 12:4

Afrikaans 1983

AFR83

'n Knap vrou gee haar man hoë aansien; een wat haar man in die skande steek, is vir hom soos vretende kanker.

Konpare

Eksplore SPREUKE 12:4

7

SPREUKE 12:22

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here het 'n afsku van leuenaars; Hy hou van betroubare mense.

Konpare

Eksplore SPREUKE 12:22

8

SPREUKE 12:26

Afrikaans 1983

AFR83

Die regverdige laat sy pad vir hom wys deur 'n vriend; die goddeloses verdwaal op die pad wat hulle self kies.

Konpare

Eksplore SPREUKE 12:26

9

SPREUKE 12:19

Afrikaans 1983

AFR83

Die waarheid hou vir altyd, die leuen net 'n oomblik.

Konpare

Eksplore SPREUKE 12:19

Plan lekti ak devosyon gratis yo ki gen rapò ak SPREUKE 12

Chapit Avan yo
Chapit suivan
YouVersion

Ankouraje ak defi pou w chèche entimite ak Bondye chak jou.

Ministè

Apwopo

Karyè yo

Volontè

Blòg

Peze

Lyen itil yo

Ed

Fè yon don

Vèsyon Bib yo

Odyo Bib yo

Diferan Lang yo nan Bib la

Vèsè Jodi a


Yon Ministè Digital nan

Life.Church
Kreyòl Ayisyen

©2026 Life.Church / YouVersion

Politik PriveTèm yo
Pwogram Divilgasyon Vilnerabilite
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Akèy

Bib

Plan yo

Videyo