1
JESAJA 8:13
Afrikaans 1983
AFR83
Julle moet die Here die Almagtige eer as die Heilige. Vir Hom moet julle vrees en vir Hóm moet julle bang wees.
Konpare
Eksplore JESAJA 8:13
2
JESAJA 8:12
Julle moenie alles 'n sameswering noem wat hierdie volk 'n sameswering noem nie. Julle moenie bang wees en skrik vir die dinge waarvoor hulle bang is nie.
Eksplore JESAJA 8:12
3
JESAJA 8:20
Terug na die wet en die getuienis van die Here! Wie nie volgens hierdie woord praat nie, is sonder toekoms!
Eksplore JESAJA 8:20
Akèy
Bib
Plan yo
Videyo