1
JESAJA 64:4
Afrikaans 1983
AFR83
Van ouds af het niemand so iets gehoor nie, het niemand so iets verneem nie, het geen oog 'n god gesien wat vir dié wat op hom vertrou, doen wat U doen nie.
Konpare
Eksplore JESAJA 64:4
2
JESAJA 64:8
U is ons vader, Here, ons is klei en U het ons gevorm, ons is almal die werk van u hande.
Eksplore JESAJA 64:8
3
JESAJA 64:6
Ons het almal geword soos mense wat onrein is, ons beste dade is soos vuil klere; ons is almal soos verdroogde blare, ons word deur ons sondes weggewaai soos deur 'n wind.
Eksplore JESAJA 64:6
Akèy
Bib
Plan yo
Videyo