1
JESAJA 49:15
Afrikaans 1983
AFR83
Kan 'n vrou haar eie baba vergeet, haar nie ontferm oor die kind wat sy in die wêreld gebring het nie? Selfs al sou so iets kon gebeur, Ek sal jou nie vergeet nie.
Konpare
Eksplore JESAJA 49:15
2
JESAJA 49:16
Ek het jou naam in my handpalms gegraveer, Ek sien jou mure altyd voor my.
Eksplore JESAJA 49:16
3
JESAJA 49:25
So sê die Here: 'n Soldaat se gevangene kan ontset word, selfs 'n man met baie mag se buit kan afgeneem word. Ek is 'n vyand van jou vyand en Ek sal jou kinders red.
Eksplore JESAJA 49:25
4
JESAJA 49:6
Hy het gesê: Dit is nie genoeg dat jy my dienaar is om die stamme van Jakob te herstel en om die Israeliete wat gered is, terug te bring nie; Ek maak jou 'n lig vir die nasies sodat die redding wat Ek bewerk, die uithoeke van die aarde sal bereik.
Eksplore JESAJA 49:6
5
JESAJA 49:13
Jubel, hemel! Juig, aarde! Sing vrolik, berge! Die Here het vir sy volk uitkoms gegee, Hy het Hom ontferm oor sy volk wat in nood was.
Eksplore JESAJA 49:13
Akèy
Bib
Plan yo
Videyo